.

Smul alte lekker aan erfeniskos

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
Ter viering van Erfenisdag is inwoners van die Arboretum-tehuis vir bejaardes in Kroonstad op Donderdag 23 September op ’n vleisbraaigeselligheid trakteer. Inwoners het buite gesit en kuier en is met Leon Rossouw se musiek vermaak. Country Meat Kroonstad het die vleis voorsien, en Wessel Faurie en Ronnie Bornman van die onderneming het die vleis vir die inwoners gebraai. Van links is, voor: Kleintjie Brink, Adrie Esterhuizen, Helena Burger, Annetjie Hattingh en Sep du Bruyn; agter: Coen Butler, Bornman en Faurie.Foto: Verskaf

Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.81
+0.4%
Rand - Pond
20.41
+0.0%
Rand - Euro
17.27
+0.1%
Rand - Aus dollar
11.11
-0.2%
Rand - Jen
0.13
+0.1%
Goud
1,800.24
+0.4%
Silwer
24.41
+0.3%
Palladium
2,033.50
+0.6%
Platinum
1,044.39
-0.1%
Brent-ruolie
85.53
+1.1%
Top-40
60,580
-0.1%
Alle aandele
67,172
-0.1%
Hulpbronne 10
63,244
+0.2%
Industriële 25
86,436
-0.5%
Finansiële 15
13,915
+0.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos