.

Ysbere tree gou aan

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Aldam waar die Ysbeerswem vanjaar plaasvind
Aldam waar die Ysbeerswem vanjaar plaasvind

Vanjaar se Ysbeerswem vind op Saterdag 25 Junie om 12:00 plaas in die Allemanskraaldam.Die afgelope twee jaar het Covid-19 deelnemers aan dié gewilde liefdadigheidswemsessie gedwing om by die huis in die yskoue te swem.

Felix Burri, organiseerder, sê voorsiening word gemaak vir 300 swemmers en almal wat inskryf kry oudergewoonte ’n medalje. “Reëlings vorder goed en veiligheidsreëlings word getref.” Lede van die Vrystaatse Mensereddingsklub en bekwame Goudveldse paramedici sal op die toneel wees.

Die Rotariërs van Odendaalsrus sal verversings verkoop en Goldco Midas verskaf die pryse.Burri sê die nuwe terrein by Aldam bied lekker uitdagings. “Ons gaan nie vanjaar deur ’n rivier swem nie, maar deur ’n deel van die dam. Dit gaan opwindend en uitdagend wees.” Hy sê groepgees gaan weer gemeet en getoets word en ’n verskeidenheid ‘karakters’ word verwag. “Baie navrae is reeds ontvang van oor die hele streek. Ons sien uit om weer die tradisionele swem aan te bied. Dit sluit nie die res van die land en dié wat werksvepligtinge het uit nie. Die wat nie by Aldam kan wees nie, kan tuis swem.” 

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
West Indies 408/10
Bangladesh 234/10 & 57/4
besig om te laai... Regstreeks
England 360/10 & 183/2
New Zealand 329/10 & 326/10
Rand - Dollar
15.80
+1.1%
Rand - Pond
19.41
-0.1%
Rand - Euro
16.67
+0.1%
Rand - Aus dollar
10.96
+0.1%
Rand - Jen
0.12
-0.1%
Goud
1,827.37
0.0%
Silwer
21.15
0.0%
Palladium
1,880.50
0.0%
Platinum
911.50
0.0%
Brent-ruolie
113.12
+2.7%
Top-40
59,993
+1.6%
Alle aandele
66,349
+1.6%
Hulpbronne 10
64,422
-0.2%
Industriële 25
76,590
+2.6%
Finansiële 15
15,623
+1.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos