.

Twee wyke – 19 kandidate

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
Delmarie Solomons (Good, 32): “Ek dien my gemeenskap reeds 23 jaar en wil fokus op werksgeleenthede vir die jeug. Behuising is ook hoog op my sakelys en ek wil minderbevoorregtes help.”Foto:
Delmarie Solomons (Good, 32): “Ek dien my gemeenskap reeds 23 jaar en wil fokus op werksgeleenthede vir die jeug. Behuising is ook hoog op my sakelys en ek wil minderbevoorregtes help.”Foto:

Met die verkiesing vir plaaslike regering om die draai, het die moddergooiery amptelik nou begin met partye wat mekaar se vuil wasgoed in die publiek ophang.

Politieke partye bring ook nou hul swaargewigte na voetsoolvlak om inwoners te oortuig om vir hul kandidate te stem. Politieke partye glo met 19 kandidate wat in die twee wyke gaan meeding, die speelveld is nou meer gelyk as voorheen. Wyk 32 het nege kandidate terwyl 10 in wyk 29 sake gaan uitspook terwyl een as onafhanklike kandidaat staan.

Die CCC, wat in sy eerste volwaardige verkiesing meeding, glo hy het die meeste kiesers oortuig om vir hom hulle te stem.

Net soos die CCC glo Good, die PA en ander nuwe partye ook hulle het reeds een voet in die raadsaal.

Dat die komende plaaslike verkiesing gewis anders gaan wees is nie die grootste vraag nie, maar wie bo gaan uitkom, is ’n feit.

Die plaaslike DA en ANC sê hulle het gewis nie slapelose nagte soos van die kleiner partye op sosiale media beweer nie.

Kiesers sal op 1 November praat, en dan moet politieke partye luister, het kiesers aan Weskus Nuus gesê.

Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.81
+0.3%
Rand - Pond
20.41
-0.1%
Rand - Euro
17.27
+0.2%
Rand - Aus dollar
11.11
-0.2%
Rand - Jen
0.13
+0.1%
Goud
1,798.76
+0.4%
Silwer
24.38
+0.2%
Palladium
2,054.00
+1.6%
Platinum
1,041.00
-0.2%
Brent-ruolie
85.53
+1.1%
Top-40
60,580
-0.0%
Alle aandele
67,172
0.0%
Hulpbronne 10
63,244
-0.0%
Industriële 25
86,436
-0.3%
Finansiële 15
13,915
+0.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos