.

Polisiebeamptes sal onthou word

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
Afgetrede lt.kol. Christopher Horn van Dwarskersbos, voormalige polisiehoof van geestelike dienste in die Wes-Kaap, aan die woord.
Afgetrede lt.kol. Christopher Horn van Dwarskersbos, voormalige polisiehoof van geestelike dienste in die Wes-Kaap, aan die woord.

’n Nasionale biddag vir die veiligheid van die polisie het Vrydag 1 Oktober plaasgevind.

Die Vredenburg- en Vredendal-polisie-groeperings, wat verskeie polisiekantore aan die Weskus insluit, het ook aan dié dag deelgeneem en ’n bidgeleentheid is 13:00 by die NG gemeente Laaiplek gehou.

Nie net is daar gebid vir die veiligheid van alle polisielede nie, maar ook is die lewens van polisiebeamptes wat in die afgelope twee jaar gesterf het, met ’n spesiale gebaar herdenk. Twee van hierdie gestorwe beamptes is van Piketberg. Hul weduwees het die geleentheid gekry om ter nagedagtenis aan hul eggenote blou ballonne ten aanskoue van die gaste die lug in te stuur. Volgens Jaco Heymans, kapelaan van die Vredenburg-groepering, was die vrylating van die ballonne ook ’n teken van hoop vir die toekoms.

Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.81
+0.4%
Rand - Pond
20.41
-0.1%
Rand - Euro
17.27
+0.2%
Rand - Aus dollar
11.11
-0.2%
Rand - Jen
0.13
+0.2%
Goud
1,800.01
+0.4%
Silwer
24.38
+0.2%
Palladium
2,059.50
+1.8%
Platinum
1,042.36
-0.1%
Brent-ruolie
85.53
+1.1%
Top-40
60,580
+0.0%
Alle aandele
67,172
+0.0%
Hulpbronne 10
63,244
+0.2%
Industriële 25
86,436
-0.4%
Finansiële 15
13,915
+1.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos