.

Wees op pasoppens vir OTM-misdaad in Saldanha

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
Wees paraat wanner jy geld by ’n OTM trek.
Wees paraat wanner jy geld by ’n OTM trek.

Volgens die Saldanha-buurtwag is daar onlangs talle klagtes van inwoners ontvang van mense wat outomatiese tellermasjiene (OTM) in Saldanha gebruik het.

Verskeie van die voorvalle het glo by die Absa-OTM by Spar plaasgevind.

Daar is aan die buurtwag en polisie gerapporteer dat verdagtes bankkaarte gegryp of probeer gryp het, terwyl OTM-gebruikers geld trek of transaksies gedoen het.

Die buurtwag vra inwoners om asseblief uiters paraat en bewus van hul omgewing te wees wanneer hulle gaan geld onttrek – waar moontlik, vermy kontanttransaksies.

Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.81
+0.6%
Rand - Pond
20.42
+0.2%
Rand - Euro
17.27
+0.2%
Rand - Aus dollar
11.11
-0.2%
Rand - Jen
0.13
+0.3%
Goud
1,803.60
+0.5%
Silwer
24.48
+0.5%
Palladium
2,047.50
+0.4%
Platinum
1,045.50
+0.1%
Brent-ruolie
85.53
+1.1%
Top-40
60,580
+0.0%
Alle aandele
67,172
+0.0%
Hulpbronne 10
63,244
+0.6%
Industriële 25
86,436
-0.5%
Finansiële 15
13,915
+0.4%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos