.

11-jarige wen rolbalstryd

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister

Die Langebaan-Lagoon-rolbalklub het op Erfenisdag ’n spesiale rolbal-kompetisie aangebied.

Verskillende spanne van vier spelers elk het aan die kompetisie deelgeneem. Diegene wie se balle die verste en tweede verste van die witbal (jack) af gelê het, moes hul balle onttrek.

Volgens die organiseerders was die kompetisie baie spannend.

Die wenner van verlede week se kompetisie was die 11-jarige Zakie van Tura.

Die Erfenisdag-kompetisie volg kort op die klub se toernooi wat vroeër in September gehou is.

Die Lagoon-rolbalklub het danksy ’n Suzuki-borgskap wat ontvang is, ook ’n rolbalkompetisie vir die naweek van 11 en 12 September gereël.

Die Lagoon-klub het groot waardering vir die borgskap wat toegestaan is en kon 56 spelers van verskeie klubs vir die kompetisie verwelkom.

Die wenspan was Tommie Saayman, André Barnard (skip), Jurie Buys en Annetjie Buys. Die span wat tweede was, is een van Lagoon se eie spanne wat bestaan het uit Ronnie Rossouw (skip), Pieter Lotz, Dalene Reid en Derick van der Bank.

Die Witsand-span was derde.

Die Lagoon-rolbalkub wil almal wat gehelp het om te verseker dat die kompetisies ’n groot sukses was, bedank.

besig om te laai... Regstreeks
South Africa A 297/10 & 178/8
India A 276/10
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.99
-0.4%
Rand - Pond
21.25
-0.3%
Rand - Euro
18.06
-0.3%
Rand - Aus dollar
11.28
+0.1%
Rand - Jen
0.14
-0.3%
Goud
1,767.51
-0.0%
Silwer
22.31
-0.3%
Palladium
1,808.00
+1.3%
Platinum
943.50
+0.3%
Brent-ruolie
69.67
+1.2%
Top-40
64,753
+0.3%
Alle aandele
71,243
+0.3%
Hulpbronne 10
67,538
-0.0%
Industriële 25
93,919
+0.3%
Finansiële 15
14,044
+1.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos