.

Jukskei stig eie distrik hier

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister

Jukskeiklubs van die Weskus het in April vanjaar geskiedenis gemaak deur hul eerste jaarvergadering in Langebaan te hou, en sodoende is die Weskus-jukskeidistrik gestig.

Ope dae is by twee van die vier bestaande klubs – Citrusdal-jukskeiklub en Weermag-jukskeiklub – gehou. Ongelukkig kon ’n ope dag weens Covid-veiligheidsmaatreëls nie by die Langebaan-jukskeiklub gehou word nie.

Werk aan die Vredenburg-klub se vyf bane is ook steeds onderweg.

Die Weskus-jukskeidistrik maak ook geskiedenis in die Weskus om sy eersteliga-openingswedstryd Saterdag (11 September) in Langebaan te hou.

Lede van die klubs wat in die liga speel, staan ’n kans om kleure te verwerf wanneer hulle deur die loop van die seisoen – van September tot April 2022 – teen die ander vier distrikte van die Wes-Kaap in interdistrik-wedstryde meeding. Hulle kan dan kleure vir die Weskus-distrik verwerf. Só sal hulle kans hê om die distrik in die SA kampioenskap in April 2022 in Kroonstad teen die res van die land te verteenwoordig.. Spelers wat in die sport belangstel, mense wat meer van die sport wil weet of enigeen wat graag deel van die Weskus-jukskei-familie wil word, kan Martin Pieterse, die voorsitter van die Weskus-jukskei-distrik, per WhatsApp kontak (082 389 3236), en hy sal die kontakbesonderhede aan die naaste klubvoorsitter stuur.

besig om te laai... Regstreeks
SuperSport United 0
Sekhukhune United FC 0
besig om te laai... Regstreeks
Tottenham 1
Norwich City 0
besig om te laai... Regstreeks
Manchester United 0
Crystal Palace 0
besig om te laai... Regstreeks
Leeds United 1
Brentford 0
besig om te laai... Regstreeks
Bangladesh 0
Pakistan 188/2
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.14
-1.3%
Rand - Pond
21.36
-0.0%
Rand - Euro
18.26
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.30
-0.0%
Rand - Jen
0.14
-0.0%
Goud
1,783.48
0.0%
Silwer
22.55
0.0%
Palladium
1,816.00
0.0%
Platinum
936.31
0.0%
Brent-ruolie
69.88
+0.3%
Top-40
64,307
-0.4%
Alle aandele
70,808
-0.3%
Hulpbronne 10
66,503
-1.6%
Industriële 25
93,791
+0.1%
Finansiële 15
13,982
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos