.

Potspelspelers sluit seisoen op hoë noot af

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
Die wenspan, Hoppers, is Shane Yuill, Etienne Roberts, André van Vuuren (kaptein), Ryno Morgan en Gerrit Botha (Flappies).
Die wenspan, Hoppers, is Shane Yuill, Etienne Roberts, André van Vuuren (kaptein), Ryno Morgan en Gerrit Botha (Flappies).

Plaaslike potspelspelers het onlangs hul seisoen met ’n kompetisie afgesluit.

Die spanne wat gespeel het, het onderskeidelik in die A-liga en die B-liga deelgeneem.

Tydens die B-liga se agtbal-potspel het die Cue Knights van Kings Bar Saldanha teen Rottweilers van Velddrif gespeel. Uiteindelik het die Cue Knights Donderdag 23 September gewen.

In die eindstryd van die A-liga het die Hoppers van Rooikraans Vredenburg die Undertakers van Phoenix Vredenburg getakel.

Hoppers het uiteindelik koning gekraai.

Die spelers het ook hulde aan Hennie van Wyk gebring wat vier dae voor die kompetisie, Woensdag 29 September, gesterf het.

Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.81
+0.4%
Rand - Pond
20.42
-0.1%
Rand - Euro
17.27
+0.0%
Rand - Aus dollar
11.11
-0.3%
Rand - Jen
0.13
+0.1%
Goud
1,803.48
+0.5%
Silwer
24.50
+0.6%
Palladium
2,040.36
+1.1%
Platinum
1,045.51
+0.1%
Brent-ruolie
85.53
+1.1%
Top-40
60,580
+0.1%
Alle aandele
67,172
+0.1%
Hulpbronne 10
63,244
+0.8%
Industriële 25
86,436
-0.5%
Finansiële 15
13,915
+0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos