.

Top-spelers gekies vir Weskus-span

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister

Die Weskus se voorste potspelspelers is gereed om teen die beste van die provinsie mee te ding.

Plaaslike spelers het mekaar op 28 en 29 Augustus aangedurf en van daar is die Weskus-streekspan gekies wat van 11 tot 28 Oktober in Kaapstad aan die provinsiale kampioenskap sal deelneem.

Die spanne is: Meesterspan: Gert Hibbert (kaptein), Danie van Zyl, Neil Schnetler, Gerald McMaster, Hein van Staden, Sydney Booth (bestuurder) en Johan Janse van Rensburg (skeidsregter).

Die senior span is: Gerrit Botha (kaptein), Ettienne Roberts, Cedric Mitchley, Deslin van Niekerk, Adriaan Engelbrecht, Mark de Jager, Francisco Mentoor, Riaan Riddles, William Huisamen, Hilton Bester (bestuurder), Johan Janse van Rensburg (skeidsregter) en Drien Booth (skeidsregter).

Die vrouespan is: Madré Olivier (kaptein), Inelda Heyns, Elanie Botha, Charlene Strydom, Barbara Amor, Vigeniëa Payne (bestuurder) en Marie Strydom (skeidsregter).

Lede van die ope span is: Arnold Olivier (kaptein), André van Vuuren, Sean Yuill, Ryno Morgan, Jaundré Rabie, Heinrich Maritz, Elmarco Erasmus, Derick Thiart, Heniro Swiegers, Allistar Mouton (bestuurder) asook skeidsregters Johan Janse van Rensburg en Barend van der Berg.. Indien enigiemand nog by die Weskus-streek wil aansluit, kan hulle gerus met Gert Hibbert by 083 287 6833 of Inelda Heyns by 066 034 5751 in verbinding tree.

besig om te laai... Regstreeks
Bangladesh 0
Pakistan 161/2
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.14
-1.3%
Rand - Pond
21.36
-0.4%
Rand - Euro
18.26
-0.4%
Rand - Aus dollar
11.30
-0.5%
Rand - Jen
0.14
-0.4%
Goud
1,783.48
0.0%
Silwer
22.55
0.0%
Palladium
1,816.00
0.0%
Platinum
936.31
0.0%
Brent-ruolie
69.88
+0.3%
Top-40
64,307
-0.4%
Alle aandele
70,808
-0.3%
Hulpbronne 10
66,503
-1.6%
Industriële 25
93,791
+0.1%
Finansiële 15
13,982
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos