.

Rybewyse tot Maart verleng

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die minister van vervoer het voertuigbestuurders tot 31 Maart 2022 gegun om hul rybewyse op datum te kry nadat derduisende die afgelope jaar verval het.
Die minister van vervoer het voertuigbestuurders tot 31 Maart 2022 gegun om hul rybewyse op datum te kry nadat derduisende die afgelope jaar verval het.

Goeie nuus vir motoriste wie se rybewyse verval het, is dat hulle tot volgende jaar Maart kans kry om dit te hernu.

Fikile Mbalula, die minister van vervoer, het in Augustus gesê die geldigheid van rybewyse wat tussen 26 Maart en 31 Augustus 2021 verval het, tot einde Maart 2022 verleng sal word. Dit geld vir leerlingpermitte, rybewyse, tydelike rybewyse en permitte vir professionele bestuurders.

Mbalula het gesê die besluit is geneem om die sperdatum te verleng aangesien bestuurders oor die hele land heen verskeie uitdagings in die gesig gestaar het om aansoek om hul rybewys-hernuwings weens die Covid-19-pandemie te doen.

Hy het gesê toetssentrums vir bestuurderslisensies ondervind groot kapasiteitsprobleme en korrupsie deur amptenare wat omkoopgeld wil hê. Dit het langdurige probleme soos die onbeskikbaarheid van aanlyn stelsels en gebrekkige toerusting by toetssentrums vererger, wat tot lang vertragings gelei het.

Volgens die minister is sy departement veral bekommerd oor die min motoriste wat voordeel trek uit die verlenging van die geldigheidsduur.

“Sedert die geldigheidstydperk verleng het, het slegs 38 619 motoriste hul rybewyse hernu. Dit laat ons met ’n agterstand van 633 800 rybewyse wat nog hernu moet word.”

Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.14
+0.8%
Rand - Pond
21.55
+0.1%
Rand - Euro
18.20
+0.4%
Rand - Aus dollar
11.53
+0.1%
Rand - Jen
0.14
-0.2%
Goud
1,798.36
+0.3%
Silwer
23.38
+1.0%
Palladium
1,793.00
+2.4%
Platinum
971.00
+1.6%
Brent-ruolie
72.72
-11.6%
Top-40
62,805
+0.6%
Alle aandele
69,169
+0.8%
Hulpbronne 10
64,468
+0.6%
Industriële 25
92,831
-0.1%
Finansiële 15
13,408
+3.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos