Blitsbrein Junior
VIA se gewilde vasvraprogram Blitsbrein trek vanjaar ’n jonger baadjie aan en dit is dié keer tyd vir die tieners om mekaar die stryd aan te sê. Pietie Beyers is die aanbieder en die program word elke Maandag om 18:00 op VIA, DStv-kanaal 147, uitgesaai. 'n Nuwe episode word elke Dinsdag op Netwerk24 vrygestel.