Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar

Groen en Goud

In Groen en Goud vier ons Springbok-legendes soos Naas Botha, Os du Randt, Breyton Paulse, Mannetjies Roux en Errol Tobias se kleurryke loopbane. Ons kuier by die spelers aan huis en gesels met Netwerk24 se joernaliste wat elke dag met die sport woeker.

Groen en goud 20 Januarie 2020 10:59

In die eerste episode van Groen en Goud kyk Springboklegende Frik du Preez terug na sy roemryke loopbaan en vertel ons van die herinneringe, die mylpale en sy lewe vandag op sy plasie teen die Magaliesberg.

Groen en goud 20 Januarie 2020 11:06

Die Springbokkaptein Wynand Claassen neem ons terug na die dae wat hy vir Noord-Transvaal en Natal gespeel het, en uiteindelik as Springbok gekies is. Asook sy ervaringe as kaptein tydens die omstrede 1981-betogertoer in Nieu Seeland.

Groen en goud 20 Januarie 2020 11:10
Groen en goud 20 Januarie 2020 11:13

Fourie du Preez, die skrumskakel wat sy kinderdae-held, Joost van der Westhuizen, opgevolg het, kyk terug na sy loopbaan wat vele glorieryke mylpale ingesluit het, maar ook groot uitdagings.

Groen en goud 20 Januarie 2020 11:16
Groen en goud 20 Januarie 2020 11:18
Groen en goud 20 Januarie 2020 11:18

Tweemalige wêreldbeker-wenner, Curriebeker-wenner en Rugbyspeler van die Jaar is net 'n paar toekennings wat die legend, Os du Randt, mee kan spog.

Groen en goud 20 Januarie 2020 11:19

Die losskakel, Errol Tobias, het nie rugby-rekords opgestel nie, maar het 'n loopbaan gehad wat die gesig van Suid-Afrikaanse rugby, nog in die apartheid-era, vir ewig sou verander.

Groen en goud 20 Januarie 2020 11:20
Groen en goud 20 Januarie 2020 11:23
Groen en goud 20 Januarie 2020 11:24
Groen en goud 20 Januarie 2020 11:25
Groen en goud 20 Januarie 2020 11:26
Laai Meer

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.