Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Nuus
SA stuur nóg troepe noord
Gripens en heli’s by SAR ontplooi
Bewoë familielede van die 13 soldate wat in die SAR gesterf het, steek gister kerse aan by hul foto’s tydens hul gedenkdiens in Pretoria. Foto: Theana Breugem

Samesprekings word vandag in Tsjad gehou by ’n buitengewone vergadering van die Ekonomiese en Monetêre Gemeenskap van Sentraal-Afrika (Cemac), onder voorsitterskap van pres. Idriss Déby van Tsjad.

Pres. Jacob Zuma woon dit by. Enige moontlike verdere militêre ingryping in die SAR sal daar bespreek word.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.