Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
ANC-konferensie 20 Desember 2017 08:24

Die ANC se nuwe nasionale uitvoerende komitee (NUK) is vroeg Donderdagoggend aangekondig. Dit was op die ANC se 54ste konferensie wat by die Nasrec-eksposentrum in Johannesburg gehou is.

ANC-konferensie 19 Desember 2017 09:12

Die samestelling van die ANC se Topses dui daarop dat die 80 bykomende lede van die nasionale uitvoerende komitee (NUK) waarskynlik ook eweredig verdeel sal wees tussen die ANC se onderskeie kampe. Volg Netwerk24 se regstreekse dekking hier.

ANC-konferensie 18 Desember 2017 08:43
ANC-konferensie 16 Desember 2017 09:05

Pres. Jacob Zuma het in sy laaste verslag aan die nasionale konferensie van die ANC baie klem gelê op radikale ekonomiese transformasie en die beeld geskep dat die ANC bedreig word deur “talle vyande van demokrasie”. Dié toespraak is tydens die 54ste nasionale konferensie van die party by Nasrec in Johannesburg gelewer. Volg Netwerk24 se regstreekse dekking hier:

ANC-konferensie 17 Desember 2017 08:28
ANC-konferensie 16 Desember 2017 12:02
ANC-konferensie 17 Desember 2017 18:02

Netwerk24 se regstreekse uitsending van die ANC-konferensie af.

ANC-konferensie 08 Desember 2017 14:54
Laai Meer
Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.