Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Hof
Manana skuldig aan aanranding
Mduduzi Manana, wat nou as adjunkminister van hoër onderwys bedank het, sal steeds ’n lid van die parlement bly. Foto: Lerato Maduna

Die voormalige adj.min. van hoër onderwys, Mduduzi Manana, is Woensdag skuldig bevind aan drie aanklagte van aanranding met die opset om ernstig te beseer.

Hy het vroeër die dag skuldig gepleit op die aanklagte.

Die saak is tot 7 November uitgestel vir vonnis.

'n Tweede verdagte is Woensdag by die hof gearresteer nadat een van die slagoffers hom herken het.

Die betrokke voorwat het in die Cubana-nagklub in Fourways, Johannesburg gebeur. Manana het bedank ná die aanranding. - News24

* Hou Netwerk24 dop vir meer.


Meer oor:  Skuldig  |  Aanranding  |  Mduduzi Manana
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.