Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Wêreld
NZ-minister kry opstopper op straat
James ShawFoto: Twitter

’n Nieu-Seelandse minister is Donderdag helder oordag aangeval en met die vuis in die gesig geslaan.

James Shaw, die land se minister van klimaatsverandering, het werk toe gestap. Politici in Nieu-Seeland meng gemaklik met die publiek op straat, in winkels, drinkplekke en by sportbyeenkomste. ’n Aanval soos hierdie gebeur so te sê nooit in dié land nie, berig AP.

Shaw het verby die botaniese tuin in Wellington gestap toe die aanvaller hom gegryp en met die vuis bygedam het.

Hy het ’n blouoog en merke aan sy pols.

’n 47-jarige man, wat van die toneel weggejaag het, is deur die polisie aangekeer. - News24

Meer oor:  James Shaw  |  Aangerand
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.