’n Private speurder in Kaapstad het Vrydag ’n waarskuwing gerig aan inwoners van Kaapstad se noordelike voorstede nadat mans in ’n wit 3-reeks-BMW op 11 April vanjaar by ’n huis in Vredekloof probeer inkom het.
Die polisie in die Oos-Kaap ontken gerugte dat vyf verdagtes ná ’n aanval Woensdag op ’n wildplaas by Alicedale in hegtenis geneem is.
Twee verdagtes is Donderdagaand ná ’n jaagtog met die polisie vasgetrek nadat ’n vrou van in haar 20’s in haar huis in Sunningdale, Kaapstad, oorval is.
Dit was een van die opwindendste Suid-Afrikaanse swaargewig-titelgevegte tot nog toe, die dag toe Pierre Coetzer en Bennie Knoetze mekaar gepak het.
’n Strafdoel kort voor die einde deur Damian McKenzie het die Chiefs in staat gestel om die Crusaders effens teen die verwagting in Saterdag te klop.
Nóg ’n Wêreldbeker-Springbok het hom by die agentskap Roc Nation aangesluit.
Presies hoe is dit om met ’n nuwe Huawei-foon te werk sonder Google se apps wat reeds gelaai is? Werner Wippenaar wys hoe dit werk.
Die sluiting van Absa se geldmarkfonds moet beleggers laat nadink oor waar hulle hul geld belê, skryf Andró Griessel.
Daar is dalk ’n groter plan agter die sluting van die grootste geldmarkfonds in die land.
Jacob Zuma, voorheen handeldrywend as Nommer Een, het vandeesweek ’n ernstige terugslag beleef toe die appèlhof gelas het hy moet ’n groot deel van sy regskoste, wat tot dusver deur die belastingbetaler gedra is (dis tot R25 miljoen), terugbetaal.
Die manier waarop plaaslike rade onder die ANC gestruktureer is, dra by tot die mislukking van dienslewering op dié vlak, skryf Ben van Rensburg.
Die donderwolke pak al weer saam langs die grens tussen Rusland en Oekraïne. Berei Rusland oorlog voor, of wat is hier aan die gang?
Helen McCrory, die “pragtige en magtige” Britse aktrise wat bekend is vir haar vertolking sterk vroue karakters op die verhoog en skerm, is op 52 dood aan kanker, het Damian Lewis, haar eggenoot, Vrydag gesê.
Die kitaarduo CH2 wil met die musiekproduksie Spanish Fire! hul rekord vir die vinnigste kitaarspel verbeter.
Die opsies vir ’n hedendaagse fliekvlooi is onbepaald en eindeloos. ’n Paar vingerdanse op die elektroniese apparaat van keuse, en honderde moontlikhede vir filmiese vermaak verskyn binne ’n nanosekonde. Dit is, soos wat elke aspek van die onomkeerba
Netwerk24 het ’n groep ervare onderwysers ingespan om ’n superspan-onnies te wees wat hoërskoolleerlinge aanlyn deur inperking help dra. Vir meer inligting, stuur 'n e-pos aan myskool@netwerk24.com
'n Rekordgetal leerlinge het vanjaar aan Netwerk24 se algemenekennis-kompetisie, Blitsbrein Junior, deelgeneem. Dié kompetisie word saam met Beeld, Die Burger en Volksblad aangebied.
’n Bekroonde sportfotograaf se soektog na ’n bekende oud-krieketspeler en sy dogter het vandeesweek ná drie dekades vrugte afgewerp.
Vergeet van die kersie op die koek as jy twee luiperds op ’n dak kan kry.
’n Luiperd is onlangs vroegoggend op die treinspoor in Glentana, tussen George en Groot-Brakrivier, afgeneem.
Dis baie meer as net 'n liefdesverklaring toe familiegeheime om die etenstafel ontbloot word in die 12de episode van Ben & Bez.
Skote petoors! 'n Mens sou sweer dis veldskool in die 11de episode van die sketskomediereeks Ben & Bez!
Lekker. Dié woord duik telkens op wanneer Elani Dekker verwys na die episode van 'Ben & Bez' wat sy saam met Bennie Fourie en Schalk Bezuidenhout geskiet het.
Netwerk24 het ’n groep ervare onderwysers ingespan om ’n superspan-onnies te wees wat hoërskool leerlinge aanlyn deur inperking gaan dra.
Waldimar Pelser is redakteur van Rapport en aanbieder van 'In Gesprek' op kykNET.
Blouwillem is 'n voorheen bevoordeelde, tans geseënde middeljarige man.
Murray La Vita is 'n bekroonde rubriekskrywer en profielskrywer vir Netwerk24.
Johann Maarman is eindredakteur by Die Burger en 'n bekroonde rubriekskrywer.
Nathan Trantraal is 'n strokiesprentkunstenaar en digter van Kaapstad.
Leopold Scholtz is 'n vryskutjoernalis en politieke kommentator.
Barnard Beukman is die redakteur van Beeld.
Gert Coetzee is redakteur van Volksblad.
Herman Lategan is 'n skrywer wie se rubrieke in 'Binnekring van Spookasems' gebundel is.
Sonja Loots is 'n dosent aan die Universiteit van Kaapstad en bekroonde outeur.
Sarel van der Walt is 'n joernalis vir Netwerk24 en 'n voormalige Londen-korrespondent vir Media24.
Charles Smith is Netwerk24 se nuusredakteur in Bloemfontein.
Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.