KYK | Rapport Top-30-Bokke: Nr. 25: Gered deur Rassie

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Lukhanyo Am probeer wegkom van Dan Biggar in die Bokke se reeks verlede jaar teen die Britse en Ierse Leeus. Foto: Getty Images
Lukhanyo Am probeer wegkom van Dan Biggar in die Bokke se reeks verlede jaar teen die Britse en Ierse Leeus. Foto: Getty Images


Om in die gesprek te wees as een van die bestes nog, vereis dat ’n speler gereeld ’n langdurige impak moet gemaak het. Die gewese Bok-breier Jake White het geglo ’n speler moet 30 toetse speel om sy storie op internasionale vlak te ken.

Dit is waarom die meeste van die “minder ervare” spelers in die 22-tal wat die Wêreldbeker-toernooi in 2007 gewen het, rondom die 30-toets-kerf gestaan het. Toe Am die WB in 2019 saam met die Bokke gewen het, het hy nog net nege keer vir Suid-Afrika gespeel.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe
Jongste uitgawe
Lees die digitale weergawe van Rapport hier!
Begin lees
Rand - Dollar
16.91
-0.2%
Rand - Pond
20.14
-0.1%
Rand - Euro
17.04
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.68
-0.1%
Rand - Jen
0.12
+0.0%
Goud
1,752.53
-0.4%
Silwer
19.33
-1.1%
Palladium
2,154.00
-0.2%
Platinum
910.50
-0.4%
Brent-ruolie
96.59
+3.0%
Top-40
64,184
0.0%
Alle aandele
71,011
0.0%
Hulpbronne 10
63,890
0.0%
Industriële 25
86,864
0.0%
Finansiële 15
16,201
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Rapport wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos