Daar word baie geskryf oor heuningbye se belang. Dié klein, vlieënde insekte bestuif sowat 50 verskillende gewasse in Suid-Afrika wat ons koskaste vol hou. Dis nou van sonneblomme en uie tot lietsjies en appels.