Die parlementêre ad hoc-komitee wat toesig hou oor die nasionale regering se ingryping in Noordwes, het Maandag gehoor die Valke ondersoek tans 51 sake van korrupsie, bedrog en ander onreëlmatighede in dié provinsie.
’n Polisiebeampte en ’n lid van die publiek is Maandagoggend in ’n hewige skietery by ’n winkelsentrum in Windsor-wes in Johannesburg gewond.
’n Sakeman van Port Nolloth is Saterdagoggend vermoor in sy woonstel by sy sakeperseel aangetref.
Bryson DeChambeau sê ’n boodskap van bemoediging wat hy Sondag voor die laaste ronde van die Arnold Palmer-uitnodigingstoernooi van Tiger Woods gekry het, was ’n groot bron van motivering vir hom.
Sean Everitt is die regte man om die Haaie in ’n nuwe tydvak in Suid-Afrikaanse rugby te lei.
Die goeie infrastruktuur en geriewe is beslis van die aspekte wat hulle bykomende regmerkies met hul bod moes gegee het. Hulle het boonop gewys dat hulle binne ’n kort tydjie groot toernooie kan aanbied.
Die Covid-19-pandemie het die gewoonlik lonende mark vir perlemoen swaar getref.
Die jongste studie van Ipsos bevestig wat waarnemers gevrees het: Die regering se tabakverbod het die sluikhandel in sigarette ’n groter greep op die mark gebied.
Die lang verwagte veiling van breëbandspektrum, wat in Maart sou plaasvind, is nou eers weer uitgestel.
Sielkundiges het verlede jaar al waargeneem dat mense se angsvlakke aan die toeneem is. Dis hoofsaaklik deur die onsekerheid aangedryf wat Covid-19 meegebring het. Waar staan angsvlakke nou, 'n jaar later? Die kliniese sielkundige prof. Pieter Kruger is die gas.
Die een ding wat ek deesdae gereeld leer, is dat ek nog baie het om te leer. En dat jy wel vir ’n ou hond of kat nuwe trieks kan leer.
In die politiek moet ’n mens maar jou bedmaats versigtig kies.
“Dag 6. Ons is steeds by die NAC. Ons gaan nêrens.”
’n Besonderse woordkunsaanbieding met musiek oor die Afrikaanse digter Olga Kirsch is deel van die openingsprogram van ’n nuwe venue aan die Weskus die komende naweek.
Adam Small praat steeds oor wat ons nou nodig het, meen die akteur en musikant Dean Balie wie se woord-en-musiekvertoning Die poet, wie’s hy? pas met vyf Fiëstas vereer is. Hy het met Laetitia Pople gesels.
Netwerk24 het ’n groep ervare onderwysers ingespan om ’n superspan-onnies te wees wat hoërskoolleerlinge aanlyn deur inperking help dra. Vir meer inligting, stuur 'n e-pos aan myskool@netwerk24.com
'n Rekordgetal leerlinge het vanjaar aan Netwerk24 se algemenekennis-kompetisie, Blitsbrein Junior, deelgeneem. Dié kompetisie word saam met Beeld, Die Burger en Volksblad aangebied.
Vergeet van voëlkykers en geveerde bewoners van die veld: daar is deesdae ’n veel dapperder subspesie wat die natuur invaar om meer oor grillerige gediertes te leer.
As jy deesdae na sekere televisie- en radio-advertensies kyk en luister, sou jy nie sê die wêreld is in die wurggreep van die Covid-19-pandemie nie. Hoekom nie? vra Landi Slatter.
Covid-19 het 2020 genagmerrie. Aan die motorfront is baie motors lank ná hul bestemde datum bekend gestel, maar daar wás hoogtepunte. Egmont Sippel noem ’n laaste klompie.
Lekker. Dié woord duik telkens op wanneer die aktrise Elani Dekker verwys na die episode in Netwerk24 se sketskomedieprogram, Ben & Bez, wat sy saam met die maltrap duo Bennie Fourie en Schalk Bezuidenhout geskiet het.
Bok-buksie "Faf de Klerk" reik onophoudelik uit na ‘n olike jong seun.
Die akteurs en komediante Bennie Fourie en Schalk Bezuidenhout is die hoof- en onderhoofseun van Afrikaanse komedie.
Die skerp styging in oliepryse Maandagoggend voorspel niks goeds vir Suid-Afrika se brandstofprys in April nie.
Sasol wil minstens 300 MW son- en windkrag laat opwek vir sy aanlegte in Secunda en Sasolburg.
Dinsdag gaan die sirenes loei. Kyk hier watter buurte waarskynlik die klank gaan hoor.
Parlementslede was Dinsdag nie beïndruk dat so min vordering gemaak is wat betref die vervolging van amptenare wat by die omstrede verkoop van Suid-Afrika se strategiese olievoorraad in 2015 geïmpliseer word nie.
Waldimar Pelser is redakteur van Rapport en aanbieder van 'In Gesprek' op kykNET.
Blouwillem is 'n voorheen bevoordeelde, tans geseënde middeljarige man.
Murray La Vita is 'n bekroonde rubriekskrywer en profielskrywer vir Netwerk24.
Johann Maarman is eindredakteur by Die Burger en 'n bekroonde rubriekskrywer.
Nathan Trantraal is 'n strokiesprentkunstenaar en digter van Kaapstad.
Leopold Scholtz is 'n vryskutjoernalis en politieke kommentator.
Barnard Beukman is die redakteur van Beeld.
Gert Coetzee is redakteur van Volksblad.
Herman Lategan is 'n skrywer wie se rubrieke in 'Binnekring van Spookasems' gebundel is.
Sonja Loots is 'n dosent aan die Universiteit van Kaapstad en bekroonde outeur.
Sarel van der Walt is 'n joernalis vir Netwerk24 en 'n voormalige Londen-korrespondent vir Media24.
Charles Smith is Netwerk24 se nuusredakteur in Bloemfontein.
Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.