Armand Aucamp stig ‘Afrikaanse Tinder’!

akkreditasie

Dit was by ’n braai toe hy vir die hoeveelste keer die volgende klaaglied hoor: “Al wat ek soek, is net ’n doodgewoon-ordentlike Afrikaanse pasmaat.” Toe pop daar ’n idee so helder soos Edison se gloeilamp by hom op - ’n Afrikaanse pasmaat-app KOER. 

Luidens ’n amptelike persverklaring is ‘KOER is geskep om romanse vir die Afrikaanssprekendevolk “veeg-veeg” – te vergemaklik. Alhoewel daar verskeie“dating” webblaaie vir enkellopendes in Afrikaans bestaan,was daar tot nou toe nog geen selfoon-toep nie. Wat KOER uniek maak, is dat ons ook platoniesevrienskapskeuses bied’.

Saam met Armand het drie ander mense aan hierdie pasmaat-app gewerk: Jacques Engelbrecht, Dewald van Zyl en Marteni Burger.

Besoek hul Facebook-blad vir meer info.

Die akteur Armand Aucamp het saam met drie ander mense ’n Afrikaanse pasmaat-app ontwikkel. FOTO Koer

JONGSTE UITGAWE

November/Desember-uitgawe

JONGSTE UITGAWE
SARIE is dié glanstydskrif van die Afrikaanssprekende vrou van Suid-Afrika.
Begin lees
Nuusbriewe: Registreer gratis

Registreer vir ons nuusbrief en bly op hoogte van die jongste SARIE-nuus.

Klik vir nuusbriewe
SLIMMER MET SARIE

Tuiskokke, raak slimmer met SARIE!

SLIMMER MET SARIE
Skerp jou vaardighede op met Herman Lensing se kookkursus.
Sien meer
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
Splinternuut! Nou kan jy ander bruide inspireer met jou trourok, -produk of -diens. Of inspirasie vir jou droomtroue binne die SARIE-wêreld kry.
Begin lees