Sowaar! Die Beauty and the Beast-dorp bestaan

akkreditasie
Chillon FOTO Unsplash
Chillon FOTO Unsplash

Disney is bekend daarvoor om regte dorpe, stede of selfs kastele te gebruik as inspirasie vir hul animasie rolprente. Dink maar aan die bekende Neuschwanstein-kasteel in Duitsland, wat die inspirasie agter Sleeping Beauty (1959) se indrukwekkende kasteel was.

Maar dis nie al nie, die Franse dorpie Riquewihr, wat as een van die mooiste dorpies in Frankryk beskou word, was die vingerafdruk van Belle se tuisdorp in Beauty and the Beast (1991). Die dorpie is so mooi, dit voel of jy in ’n kunswerk ingeloop het.

Hier is nog Disney-plekke wat jy kan besoek:

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
JONGSTE UITGAWE

November/Desember-uitgawe

JONGSTE UITGAWE
SARIE is dié glanstydskrif van die Afrikaanssprekende vrou van Suid-Afrika.
Begin lees
Nuusbriewe: Registreer gratis

Registreer vir ons nuusbrief en bly op hoogte van die jongste SARIE-nuus.

Klik vir nuusbriewe
SLIMMER MET SARIE

Tuiskokke, raak slimmer met SARIE!

SLIMMER MET SARIE
Skerp jou vaardighede op met Herman Lensing se kookkursus.
Sien meer
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
Splinternuut! Nou kan jy ander bruide inspireer met jou trourok, -produk of -diens. Of inspirasie vir jou droomtroue binne die SARIE-wêreld kry.
Begin lees