Dié treffers het 20 jaar terug verskyn

akkreditasie
Britney Spears, Coldplay, NSYNC, Kylie Minogue, Eminem, Baha Men, Anastasia en Madonna. Hierdie is net van die kunstenaars wat treffers 20 jaar gelede vrygestel het.

Die millenium, 2000, kougompop in volle glorie. Die era van mix tapes het mix CD's begin raak. TV-reekse soos Survivor, Gilmore Girls, Malcolm in the Middle, Black Books, Dark Angel en CSI: Crime Scene Investigation is vir die eerste keer vrygestel.

Hierdie liedjies het ook treffers geraak:

Baha Men se “Who Let the Dogs Out”

Britney Spears se “Stronger”

Coldplay se “Yellow”

Bon Jovi se “It’s My Life”

Kylie Minogue se “Spinning Around”

LeAnn Rimes se “Can’t Fight the Moonlight”

NSYNC se “Bye Bye Bye”

Eminem se “The Real Slim Shady”

Madonna se “Don’t Tell Me”

Anastasia se “Left Outside Alone”

Green Day se “Minority”

Ronan Keating se “Life is a Rollercoaster”

P!nk se “There You Go”

Nine Days se “Absolutely (Story of a Girl)”

3 Doors Down se “Kryptonite”

JONGSTE UITGAWE

November/Desember-uitgawe

JONGSTE UITGAWE
SARIE is dié glanstydskrif van die Afrikaanssprekende vrou van Suid-Afrika.
Begin lees
Nuusbriewe: Registreer gratis

Registreer vir ons nuusbrief en bly op hoogte van die jongste SARIE-nuus.

Klik vir nuusbriewe
SLIMMER MET SARIE

Tuiskokke, raak slimmer met SARIE!

SLIMMER MET SARIE
Skerp jou vaardighede op met Herman Lensing se kookkursus.
Sien meer
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
Splinternuut! Nou kan jy ander bruide inspireer met jou trourok, -produk of -diens. Of inspirasie vir jou droomtroue binne die SARIE-wêreld kry.
Begin lees