Goedvoel-storie: Paartjie vier 80ste huweliksherdenking

akkreditasie
FOTO Instagram
FOTO Instagram

Op 1 Junie 1940 het Eric en Nancy Kingston getrou. En agt dekades later kon die gelukkige paartjie hul 80ste huweliksherdenking vier. 

Eric, wat reeds 100 is, soen steeds elke oggend sy vrou en hou haar hand vas. “Ons is steeds verlief,” het Nancy, wat 100 in Oktober word, aan die BBC gesê. Dís glo die geheim vir hul gelukkige huwelik.

Die paartjie, wat in Blackheath, Engeland, woon, is die trotse ouers van vyf kinders. Hulle het ook 11 kleinkinders, 28 agterkleinkinders en 14 agter-agterkleinkinders. 

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
JONGSTE UITGAWE

November/Desember-uitgawe

JONGSTE UITGAWE
SARIE is dié glanstydskrif van die Afrikaanssprekende vrou van Suid-Afrika.
Begin lees
Nuusbriewe: Registreer gratis

Registreer vir ons nuusbrief en bly op hoogte van die jongste SARIE-nuus.

Klik vir nuusbriewe
SLIMMER MET SARIE

Tuiskokke, raak slimmer met SARIE!

SLIMMER MET SARIE
Skerp jou vaardighede op met Herman Lensing se kookkursus.
Sien meer
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
Splinternuut! Nou kan jy ander bruide inspireer met jou trourok, -produk of -diens. Of inspirasie vir jou droomtroue binne die SARIE-wêreld kry.
Begin lees