Sewe jaar gelede het die hertogin van Cambridge, Kate Middleton, op die trappe van die Lindo-vleuel by Sint Mary-hospitaal verskyn. In haar arms was haar eersteling, prince George, toegedraai in ’n wit kombersie. Sy pa, prins William, het met trots vir die media aangespreek.

Nou, is die derde troonopvolger van Brittanje, sewe jaar oud. Hy is ook die ouboet van prinses Charlotte en prins Louis.

Soos altyd het ma Kate die mooiste kiekies geneem om sy verjaarsdag te vier.