GRATIS: Prinses Beatrice trou stil-stil met haar geliefde

akkreditasie

Sy is een van vele bruide wat hul droomtroue moes uitstel, afstel en aanpas weens die Covid-19-pandemie. 

Maar op 17 Julie om 11:00 het die Britse koninklike in ’n klein kapel met haar geliefde, Edoardo Mapelli Mozzi, getrou. Beide koningin Elizabeth (94) en prins Philip (99) het die intieme bruilof waargeneem. Die res van die 20 gaste het slegs uit familie bestaan, berig Daily Mail.

Geen foto’s van hul spesiale dag is al bekendgemaak nie.

Oor die jare het talle koninklike troues voor ons oë afgespeel. Klim saam met ons op die onthou-trein - klik hier.

Drie koninklike bruide: Meghan Markle (hertogin van Sussex), Kate Middleton (hertogin van Cambridge) en wyle prinses Diana. FOTO Getty Images / Gallo Images

 

JONGSTE UITGAWE

Januarie/Februarie-uitgawe

JONGSTE UITGAWE
SARIE is dié glanstydskrif van die Afrikaanssprekende vrou van Suid-Afrika.
Begin lees
Nuusbriewe: Registreer gratis

Registreer vir ons nuusbrief en bly op hoogte van die jongste SARIE-nuus.

Klik vir nuusbriewe
SLIMMER MET SARIE

Tuiskokke, raak slimmer met SARIE!

SLIMMER MET SARIE
Skerp jou vaardighede op met Herman Lensing se kookkursus.
Sien meer
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
Splinternuut! Nou kan jy ander bruide inspireer met jou trourok, -produk of -diens. Of inspirasie vir jou droomtroue binne die SARIE-wêreld kry.
Begin lees