Deel

Ikoniese ‘paartjie’ herenig ná 17 jaar

akkreditasie
FOTO Getty Images / Gallo Images
FOTO Getty Images / Gallo Images

Die aktrise Mandy Moore is gister met 'n ster op Hollywood se Walk of Fame vereer. 

Tydens die seremonie het die akteur Shane West 'n toespraak gelewer waarin hy hulde aan Mandy gebring het. Dié twee was in 2002 saam in die gewilde A Walk to Remember en Shane het staaltjies gedeel van hul tyd saam op stel.

In die film raak Shane en Mandy se karakters op mekaar verlief. Hy is die gewildste ou in die skool en sy 'n teruggetrokke, stil leukemielyer. Tog besluit die twee om te trou net voor haar dood.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
JONGSTE UITGAWE

Maart/April-uitgawe

JONGSTE UITGAWE
SARIE is dié glanstydskrif van die Afrikaanssprekende vrou van Suid-Afrika.
Begin lees
Nuusbriewe: Registreer gratis

Registreer vir ons nuusbrief en bly op hoogte van die jongste SARIE-nuus.

Klik vir nuusbriewe
SLIMMER MET SARIE

Tuiskokke, raak slimmer met SARIE!

SLIMMER MET SARIE
Skerp jou vaardighede op met Herman Lensing se kookkursus.
Sien meer
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
Splinternuut! Nou kan jy ander bruide inspireer met jou trourok, -produk of -diens. Of inspirasie vir jou droomtroue binne die SARIE-wêreld kry.
Begin lees