Deel

Is dít Kris Jenner se nuwe haarstyl?

akkreditasie
FOTO Getty Images/ Gallo Images
FOTO Getty Images/ Gallo Images

Die meesterbrein agter die suksesvolle Kardashian-Jenner-handelsnaam is niemand anders as die familiematriarg, die 63-jarige Kris Jenner, nie.

En sy hoef geen tree terug te staan vir haar beeldskone dogters nie. Sy self het styl, skoonheid en smaak in oorvloed en is boonop nie bang om te eksperimenteer nie.

Sy het onlangs ’n foto op Instagram gedeel waar sy met ’n splinternuwe haarstyl spog. Bekendes soos Paris Hilton, Winnie Harlow, Cindy Crawford en Jeff Leatham is almal gaande oor haar voorkoms.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
JONGSTE UITGAWE

Mei/Junie-uitgawe

JONGSTE UITGAWE
SARIE is dié glanstydskrif van die Afrikaanssprekende vrou van Suid-Afrika.
Begin lees
Nuusbriewe: Registreer gratis

Registreer vir ons nuusbrief en bly op hoogte van die jongste SARIE-nuus.

Klik vir nuusbriewe
SLIMMER MET SARIE

Tuiskokke, raak slimmer met SARIE!

SLIMMER MET SARIE
Skerp jou vaardighede op met Herman Lensing se kookkursus.
Sien meer
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
Splinternuut! Nou kan jy ander bruide inspireer met jou trourok, -produk of -diens. Of inspirasie vir jou droomtroue binne die SARIE-wêreld kry.
Begin lees