KYK: “Alles verdien ’n tweede kans”

akkreditasie
FOTO Skermgreep / Ons Boere, Ons Inspirasie
FOTO Skermgreep / Ons Boere, Ons Inspirasie
Waar die Namakwaland oorvloei na die Kalahari, gaan die droogte hand aan hand met Hester Maasdorp se bestaan. Op ’n plek waar dinge so maklik kan vergaan, glo sy alles verdien ’n tweede kans.

Ontmoet vir Hester in episode 7 van #OnsBoereOnsInspirasie, Donderdagaand om 21:00 op kykNET. Trots geborg deur GWKJohn Deere en McDonald's. Met die hulp van Agri SA.

JONGSTE UITGAWE

Maart/April 2022

JONGSTE UITGAWE
SARIE is dié glanstydskrif van die Afrikaanssprekende vrou van Suid-Afrika.
Begin lees
Nuusbriewe: Registreer gratis

Registreer vir ons nuusbrief en bly op hoogte van die jongste SARIE-nuus.

Klik vir nuusbriewe
SLIMMER MET SARIE

Tuiskokke, raak slimmer met SARIE!

SLIMMER MET SARIE
Skerp jou vaardighede op met Herman Lensing se kookkursus.
Sien meer
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
Splinternuut! Nou kan jy ander bruide inspireer met jou trourok, -produk of -diens. Of inspirasie vir jou droomtroue binne die SARIE-wêreld kry.
Begin lees