Deel

KYK: ‘Ontbytsake’-sjef en ‘Koekedoor’-wenner Corli deel eksklusief hul trou-album

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Ontbytsake,Koekedoor,troue,kykNET,Monte Dios,Von Ami Couture,Pretoria,Corli Botha,Waldo Prinsloo,Arno Jordaan,Hamilton Wessels
Ontbytsake,Koekedoor,troue,kykNET,Monte Dios,Von Ami Couture,Pretoria,Corli Botha,Waldo Prinsloo,Arno Jordaan,Hamilton Wessels

Corli, wat ook die eienaar is van Corli’s Kitchen, vertel die groot dag was onwerklik. “Dit was soveel meer as wat ’n mens op daardie oomblik kan inneem! Almal sê vir jou ‘geniet die dag, en elke oomblik want binne ’n oogwink is dit verby’ en dis werklik die waarheid.” 

Dit was ’n dag wat Corli vir die res van haar lewe sal koester en baie naby aan haar hart vashou. “Dit was soos een van daardie troues waar jy werklik die oomblik in elke deel wou indrink – die seën, genade en gunstigheid kon ’n mens aanvoel in elke oomblik van elke deel van die seremonie.” 

Corli het ’n verassingsboodskap en belofte wat sy opgeneem het, oomblikke voor sy die paadjie moes afstap, laat speel. “Dit was ’n belofte en liefdesbrief wat ek aan Waldo geskryf het, dit het Waldo, die gaste en sommer my eie hartsnare diep aangeraak en gesorg vir ’n paar emosionele hartsoomblikke.”

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
JONGSTE UITGAWE

Maart/April-uitgawe

JONGSTE UITGAWE
SARIE is dié glanstydskrif van die Afrikaanssprekende vrou van Suid-Afrika.
Begin lees
Nuusbriewe: Registreer gratis

Registreer vir ons nuusbrief en bly op hoogte van die jongste SARIE-nuus.

Klik vir nuusbriewe
SLIMMER MET SARIE

Tuiskokke, raak slimmer met SARIE!

SLIMMER MET SARIE
Skerp jou vaardighede op met Herman Lensing se kookkursus.
Sien meer
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
Splinternuut! Nou kan jy ander bruide inspireer met jou trourok, -produk of -diens. Of inspirasie vir jou droomtroue binne die SARIE-wêreld kry.
Begin lees