Lagerfeld se grootste muses: Kendall, Keira en Kate

akkreditasie
FOTO Getty Images / Gallo Images
FOTO Getty Images / Gallo Images

Vir langer as drie dekades was hy die kreatiewe direkteur van die Franse modehuis Chanel, en altyd het hy bekoor met sy asemrowende ontwerpe. Vanoggend is Karl Lagerfeld in die ouderdom van 85 oorlede en die wêreld het 'n mode-reus verloor. 

Vir vyf interessante feite oor sy lewe, lees hier.

Oor die jare het die eer om Lagerfeld se muse te wees, talle vroue te beurt geval. Dit was nie net modelle nie, maar ook aktrises, sangeresse en selfs bekendes in die bedryf.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
JONGSTE UITGAWE

November/Desember-uitgawe

JONGSTE UITGAWE
SARIE is dié glanstydskrif van die Afrikaanssprekende vrou van Suid-Afrika.
Begin lees
Nuusbriewe: Registreer gratis

Registreer vir ons nuusbrief en bly op hoogte van die jongste SARIE-nuus.

Klik vir nuusbriewe
SLIMMER MET SARIE

Tuiskokke, raak slimmer met SARIE!

SLIMMER MET SARIE
Skerp jou vaardighede op met Herman Lensing se kookkursus.
Sien meer
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
Splinternuut! Nou kan jy ander bruide inspireer met jou trourok, -produk of -diens. Of inspirasie vir jou droomtroue binne die SARIE-wêreld kry.
Begin lees