Barack Obama, wat tussen 2008 en 2017, vir twee termyne die president van VSA was, is stout vir goeie musiek. Hy en sy skrywer-vrou, Michelle Obama, het gereeld in die Wit Huis gedans. 

Geen wonder Obama het spesiaal ’n speellys gemaak van musiek wat hy en sy gesin die afgelope paar maande geluister nie. Hy het dit op Instagram gedeel en het meer as 1.5 miljoen likes gekry. 

Kunstenaars soos EGOT-wenner John Legend, Grammy-wenner Billie Eilish en ikoon Nina Simone het Obama se 2020 Summer Playlist gehaal nie.

Hier is vyf van die liedjies:


John Legend se “Don’t Walk Away”

 

Leon Bridges se “Texas Sun”

Billie Eilish se “My Future”

HAIM se “The Steps”

Bob Marley and The Wailers se ikoniese “Could You Be Loved”