Ons onthou: Zac & Wilmien op Santorini #SARIE70

akkreditasie
FOTO Mark Cameron
FOTO Mark Cameron

Die jaar was 2003. Op 'n Griekse eiland het twee aantreklike Suid-Afrikaanse sepie-sterre ses episodes verfilm. Die sepie? 7de Laan. Die karakters? Wilmien de Lange en Zac Heymann. Dit sou op die eiland Santorini wees waar die vervreemde paartjie met mekaar herenig sou word. Die perfekte agtergrond vir die klimaks van die romantiese storielyn. 

SARIE het destyds saam met die twee akteurs, Nina Swart en Robert Bester, die regisseur, Henry Mylne, en die res van die klein filmspan na die eiland gereis.

Die vonk tussen die twee karakters was natuurlik. Die volgende ses episodes sou sepie-kykers in Suid-Afrika op die punt van hul stoel sit en wag vir die hardkoppige Wilmien en eiewys Zac om hul gevoelens aan mekaar te erken. Toe, uiteindelik, gebeur dit en eindig die laaste eiland-episode met 'n passievolle soen. 

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
JONGSTE UITGAWE

Maart/April 2022

JONGSTE UITGAWE
SARIE is dié glanstydskrif van die Afrikaanssprekende vrou van Suid-Afrika.
Begin lees
Nuusbriewe: Registreer gratis

Registreer vir ons nuusbrief en bly op hoogte van die jongste SARIE-nuus.

Klik vir nuusbriewe
SLIMMER MET SARIE

Tuiskokke, raak slimmer met SARIE!

SLIMMER MET SARIE
Skerp jou vaardighede op met Herman Lensing se kookkursus.
Sien meer
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
Splinternuut! Nou kan jy ander bruide inspireer met jou trourok, -produk of -diens. Of inspirasie vir jou droomtroue binne die SARIE-wêreld kry.
Begin lees