
Marise en Handré Pollard woon deesdae in Frankryk. FOTO Instagram / Marise Pollard
Dit lyk ongelooflik!
Die Springbok-losskakel Handré Pollard en sy vrou, Marise, bly deesdae in die Franse stad Montpellier waar hy klubrugby speel.
Maar op die oomblik hou hulle vakansie in die yskoue Finland. Die pragtige paartjie het kiekies op Instagram gedeel: