Jy moet drie foto’s instuur om vir die kompetisie in ag geneem te word. ’n Belangrike wenk is om seker te maak dat die agtergrond van jou foto nie die fokus van die foto is nie. Mik dus vir ’n skoon agtergrond.
1. ’n Kop-en-skouersfoto waar jy direk na die kamera kyk.
2. ’n Kop-en-skouersfoto met jou gesig effens weggedraai terwyl jou oë direk na die kamera kyk