Die 1990's was die era van romantiese komedies. Dink maar aan goedvoel-flieks soos Pretty Woman, Notting Hill, She's All That, Never Been Kissed en My Best Friend's Wedding. In al dié rolprente was daar 'n held wat nie net die heldin se voete onder haar uitgeslaan het nie, maar ook dié van miljoene vroulike rolprentkykers reg oor die wêreld.
Freddie Prinze Jr.