Gisteraand het die vyfde seisoen van die gewilde geselsprogramRepubliek van Zoid-Afrika begin. President Karen Zoid se gaste vir die aand was Minki van der Westhuizen en Jo Black.

FOTO Annelia Loubser


Hoor hoe sing Karen en Jo sy treffer 'Skepe':

- Skakel elke Donderdag om 20:00 in by kykNET (kanaal 144)