JOU BESTE SKOONHEIDSWENKE?

* Laat jou skoonheid van binne wees. Sorg dat jou hart en gees lig en vry is. Dis ’n aanhoudende proses.

* Eet skoon en drink genoeg water. Doen enige oefening wat vir jou werk.

* Gebruik die beste velsorg- produkte wat jy kan bekostig. Sonskerm, sonskerm, sonskerm. Leer lag vir jouself en vir die lewe.

SE^DING WAT JY ALTYD KOESTER

Be your own kind of beautiful.

DIE EEN LES WAT JY VIR ANDER WIL LEER

Vind uit wat jou uniek maak en leef dit uit!

NICQIE SE GUNSTELINGE

Gunstelingkleur: Geel

Gunstelingwoord in Afrikaans: Mooi

Gunstelingstad in SA: Kaapstad

Gunstelingdorp in SA: Hartenbos

Jou droomvakansie: See, son, goeie vriendinne en minimale sein.