7de Laan se Zac: Robert Bester se lewe ná die Laan

akkreditasie
FOTO Glen Montgomery van Supernova
FOTO Glen Montgomery van Supernova

“Die roem daardie tyd was ongelooflik. Ek het eenkeer in George winkel toe gegaan net om ’n brood te koop, en is drie uur later eers daar uit oor mense my so oorval het. Ek kan ook nie lelik wees nie en staan altyd vir ’n foto. En toe die heruitsendings begin, was dit amper weer dieselfde. Hulle sê mos everybody wants to be famous and then wants to hide behind sunglasses, en dis waar!”

KYK: Wilmien en Zac se Griekse fotosessie!

Ná die Laan het Robert grootliks uit die kollig verdwyn – minstens as akteur. “Dit het skade aan my kinders gedoen toe ek in Johannesburg gewerk het en hulle in die Kaap was, ons het so min tyd saam gehad. Toe besluit ek om byna voltyds pa te wees en modelwerk deeltyds te doen. Later was ek ook ’n modelagent. Ek wou nie meer in ’n bedryf wees waar jy só hard werk vir so min nie.”

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
JONGSTE UITGAWE

November/Desember-uitgawe

JONGSTE UITGAWE
SARIE is dié glanstydskrif van die Afrikaanssprekende vrou van Suid-Afrika.
Begin lees
Nuusbriewe: Registreer gratis

Registreer vir ons nuusbrief en bly op hoogte van die jongste SARIE-nuus.

Klik vir nuusbriewe
SLIMMER MET SARIE

Tuiskokke, raak slimmer met SARIE!

SLIMMER MET SARIE
Skerp jou vaardighede op met Herman Lensing se kookkursus.
Sien meer
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
Splinternuut! Nou kan jy ander bruide inspireer met jou trourok, -produk of -diens. Of inspirasie vir jou droomtroue binne die SARIE-wêreld kry.
Begin lees