Akteur Eric Bouwer oor Binnelanders & Arnold Taylor-draaiboek

akkreditasie
Toneel uit Binnelanders. FOTO Binnelanders
Toneel uit Binnelanders. FOTO Binnelanders

In my kop is Wessel se pad baie soos die van Hansie en Grietjie. Hy is van nature ’n goeie mens. Maar hy word stadig maar seker by die immorele wêreld betrek, die woud verteenwoordig in Hansie en Grietjie. Hoekom hy in hierdie woud ingetrek word is oop vir bespiegeling. Miskien nuuskierigheid, miskien omstandighede, miskien die liefde vir ’n vrou. Maar soos hy dieper in hierdie ‘woud’ inbeweeg het, het hy tog morele krummels in sy spoor gelaat om sy pad weer terug te vind. Soos wat hy die middel van hierdie woud bereik het, was die krummels skielik skoonveld en was hy magteloos. Wanneer hy [sy halfsuster] Annelize 10 jaar later opspoor, het hy uiteindelik sy pad uit hierdie woud gevind. Maar teen water prys? Wat moes hy alles deurmaak om sy pad terug te vind? Watter uitdagings, teleurstellings, dalk selfs tragedies moes hy deurmaak om sy pad uit hierdie woud oop te veg? En ek dink, al is hy nou uiteindelik verlos van die woud, is sy verlossing slegs tydelik en gaan dit nog lank by hom spook.

Dit was een groot voorreg. Soos met enige bedryf, wil ’n mens saam met die talentvolste en mees bekwaamste mense werk. En Binnelanders is die toppunt van ons tv-bedryf wat talent en vermoë betref.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
JONGSTE UITGAWE

Maart/April 2022

JONGSTE UITGAWE
SARIE is dié glanstydskrif van die Afrikaanssprekende vrou van Suid-Afrika.
Begin lees
Nuusbriewe: Registreer gratis

Registreer vir ons nuusbrief en bly op hoogte van die jongste SARIE-nuus.

Klik vir nuusbriewe
SLIMMER MET SARIE

Tuiskokke, raak slimmer met SARIE!

SLIMMER MET SARIE
Skerp jou vaardighede op met Herman Lensing se kookkursus.
Sien meer
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
Splinternuut! Nou kan jy ander bruide inspireer met jou trourok, -produk of -diens. Of inspirasie vir jou droomtroue binne die SARIE-wêreld kry.
Begin lees