Deel

‘Binnelanders’-ster woon nou in Helen Mirren se kothuis in LA: ‘My lewe voel soms onwerklik!’

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Pascal Pienaar
Pascal Pienaar

“Ek het verlief geraak op die verskeidenheid en moontlikhede wat Los Angeles bied. Die lewe is kort en ek wil alles tot die diepste ervaar,” vertel sy.

Pascal was in Los Angeles met vakansie toe sy die skielike, lewensveranderende besluit gemaak het. “Ek het net ’n pyn in my hart gehad toe ek hier weg vlieg. En toe my vliegtuig vanaf New York (na Suid-Afrika) gereed was, toe vlieg ek die ander rigting in.”

Sy beskryf hierdie besluit om oor te begin in die vreemde in haar dertigs as die grootste en mees angswekkende avontuur van haar lewe. “Sonder ’n plan en met net een Suid-Afrikaanse vriend in LA wat my aan-cheer,” lag sy.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
JONGSTE UITGAWE

Maart/April-uitgawe

JONGSTE UITGAWE
SARIE is dié glanstydskrif van die Afrikaanssprekende vrou van Suid-Afrika.
Begin lees
Nuusbriewe: Registreer gratis

Registreer vir ons nuusbrief en bly op hoogte van die jongste SARIE-nuus.

Klik vir nuusbriewe
SLIMMER MET SARIE

Tuiskokke, raak slimmer met SARIE!

SLIMMER MET SARIE
Skerp jou vaardighede op met Herman Lensing se kookkursus.
Sien meer
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
Splinternuut! Nou kan jy ander bruide inspireer met jou trourok, -produk of -diens. Of inspirasie vir jou droomtroue binne die SARIE-wêreld kry.
Begin lees