Konnichiwa, “Shosholoza”, Arigatou gozaimasu en “Hier kom die Bokke”.
Die gees is groen en goud en duisendes is gereed om “Go, Bokke!” te skree. Pure Bok-koors.
Die 6-jarige Willem “Boeta” Minnaar, wat die game goed ken, het reeds goeie raad vir die Bokke gegee - lees hier.