book-icon Uitgawe Maart/April 2021

Dagdromer Elani kyk nou anderste na bome

akkreditasie
FOTO Mandy Stander
FOTO Mandy Stander

Ingrid Jonker. Ek sou vir haar ’n bietjie meer leeftyd wou gee, sodat ek kon sien watter mooi nog uit haar sou kom. Sy het soveel gehad wat sy nog kon gee. En is dit nie ook die boodskap wat ons soms self moet hoor nie? Jy is genoeg. Jy dink dalk Jy maak geen verskil of impak nie. Jy is doelloos. Maar kom ons kyk net . . . jy weet nie watter mooi nog uit jou gaan borrel nie.

Spook? Nee. Maar die impak van die rolprent is blywend. Sien, ek kyk nou anderste na bome: Ek het ’n diep liefde vir hulle ontwikkel. Ek hou daarvan om aan die bas te vat. Ook om te sien hoe elke boom anders lyk, nie een groei dieselfde nie. Dis net ongelooflik! Danksy Toorbos waardeer ek die natuur nou meer. As ek kon, sou ek ook soos sy in die bos gebly het.

Om vir myself op te staan, my eie stem te laat hoor. Jy mág! Ek is outoritêr grootgemaak . . . om ander mense altyd hoër te ag, hul opinies en gedagtes is belangriker as myne . . . Karoliena het my geleer ek mag in iets glo, ek mag na myself luister. Al kom ek ná ’n week agter dit was verkeerd, of ek groei en besef dit was toe eintlik nie die beste besluit nie. Maar om op daardie oomblik vir myself op te staan is noodsaaklik.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
JONGSTE UITGAWE

November/Desember-uitgawe

JONGSTE UITGAWE
SARIE is dié glanstydskrif van die Afrikaanssprekende vrou van Suid-Afrika.
Begin lees
Nuusbriewe: Registreer gratis

Registreer vir ons nuusbrief en bly op hoogte van die jongste SARIE-nuus.

Klik vir nuusbriewe
SLIMMER MET SARIE

Tuiskokke, raak slimmer met SARIE!

SLIMMER MET SARIE
Skerp jou vaardighede op met Herman Lensing se kookkursus.
Sien meer
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
Splinternuut! Nou kan jy ander bruide inspireer met jou trourok, -produk of -diens. Of inspirasie vir jou droomtroue binne die SARIE-wêreld kry.
Begin lees