Deel

Donnalee Roberts: ‘Eendag het vandag geword’

akkreditasie
Donnalee Roberts is een van agt voorbladsterre vir SARIE se spesiale Augustus 2019-uitgawe. FOTO Leana Clunies-Ross
Donnalee Roberts is een van agt voorbladsterre vir SARIE se spesiale Augustus 2019-uitgawe. FOTO Leana Clunies-Ross

Haar huis, haar lewe en haar hart is nou in die Kaap. “Contentedness,” dís hoe Donnalee 2019 tot dusver opsom. “Die jaar is eintlik vol verrassings, oorweldigend, maar op ’n mooi manier.”

Sy is rustig, sy is vergenoegd, sy is sielsgelukkig. “Ek het my lewe lank geweet ek gaan in die Kaap bly.” Dis ook ’n plan wat haar man, Ivan Botha, gekoester het lank voor hul paaie gekruis het. “En toe ons paaie een word, het ons dit saam begin droom.”

Haar jaar het anders uitgedraai as wat aanvanklik beplan is, erken sy. Planne vir ’n vierde rolprent is uitgestel. “Toe het ons tyd! Dis asof die eerste ses maande net vir ons gegee is.” Hulle kon Kaap toe trek, sy kon haar klerereeks The Romantic Collective begin en hulle kon trou.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
JONGSTE UITGAWE

Maart/April-uitgawe

JONGSTE UITGAWE
SARIE is dié glanstydskrif van die Afrikaanssprekende vrou van Suid-Afrika.
Begin lees
Nuusbriewe: Registreer gratis

Registreer vir ons nuusbrief en bly op hoogte van die jongste SARIE-nuus.

Klik vir nuusbriewe
SLIMMER MET SARIE

Tuiskokke, raak slimmer met SARIE!

SLIMMER MET SARIE
Skerp jou vaardighede op met Herman Lensing se kookkursus.
Sien meer
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
Splinternuut! Nou kan jy ander bruide inspireer met jou trourok, -produk of -diens. Of inspirasie vir jou droomtroue binne die SARIE-wêreld kry.
Begin lees