‘Ek wil eg, doelgerig lewe,’ sê Arendsvlei-ster

akkreditasie
FOTO SJ van Zyl
FOTO SJ van Zyl

Aktrise Rehane Abrahams is lief vir haar rol as die koudbloedige feeks Wendy Newman in kykNET se telenovelle Arendsvlei. “Wendy fassineer my. Sy dra baie pyn uit haar verlede saam, wat sy met ongenaakbaarheid toesmeer.”

Maar in teenstelling met haar karakter, het Rehane geleer om haar in elke oomblik te verheug.

“Nadat my werk as aktrise in die grendeltyd tot stilstand gedwing is, het ek besef ek leef my slegs op die verhoog en voor die kamera ten volle uit. My persoonlike lewe was ’n nagedagte. Nou fokus ek daarop om my hele lewe, elke verhouding, alles te gee wat dit verdien. Ek wil doelgerig lewe.”

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
JONGSTE UITGAWE

November/Desember-uitgawe

JONGSTE UITGAWE
SARIE is dié glanstydskrif van die Afrikaanssprekende vrou van Suid-Afrika.
Begin lees
Nuusbriewe: Registreer gratis

Registreer vir ons nuusbrief en bly op hoogte van die jongste SARIE-nuus.

Klik vir nuusbriewe
SLIMMER MET SARIE

Tuiskokke, raak slimmer met SARIE!

SLIMMER MET SARIE
Skerp jou vaardighede op met Herman Lensing se kookkursus.
Sien meer
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
Splinternuut! Nou kan jy ander bruide inspireer met jou trourok, -produk of -diens. Of inspirasie vir jou droomtroue binne die SARIE-wêreld kry.
Begin lees