EKSKLUSIEF: Donnalee en Ivan trou!

akkreditasie
Die rolprentmakers Ivan Botha en Donnalee Roberts het Vrydag mekaar voor die kansel ontmoet en ewige trou beloof. FOTO Jenni Elizabeth
Die rolprentmakers Ivan Botha en Donnalee Roberts het Vrydag mekaar voor die kansel ontmoet en ewige trou beloof. FOTO Jenni Elizabeth

Net maar ’n maand nadat hulle besluit het om te trou, het Suid-Afrika se goue paartjie, Donnalee Roberts en Ivan Botha, Vrydag voor die kansel gestaan. 

Maar dan het die hele wêreld lankal geweet hulle is gemaak vir mekaar, al het dit ’n tydjie geneem voordat hulle dit self besef het. Of soos Donnalee sê: “Ons paaie het op ’n anderster manier inmekaar geweef geraak.”

Tien jaar lank was hulle beste vriende en later sakevennote. Hulle het drie flieks saam geskryf en vervaardig, in twee die romantiese hoofrolle vertolk. En toe einde 2016, voor die maak van die derde een, Stroomop, wat pas ’n internasionale toekenning losgeslaan het, het hulle begin op ’n nuwe manier na mekaar kyk.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
JONGSTE UITGAWE

Maart/April 2022

JONGSTE UITGAWE
SARIE is dié glanstydskrif van die Afrikaanssprekende vrou van Suid-Afrika.
Begin lees
Nuusbriewe: Registreer gratis

Registreer vir ons nuusbrief en bly op hoogte van die jongste SARIE-nuus.

Klik vir nuusbriewe
SLIMMER MET SARIE

Tuiskokke, raak slimmer met SARIE!

SLIMMER MET SARIE
Skerp jou vaardighede op met Herman Lensing se kookkursus.
Sien meer
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
Splinternuut! Nou kan jy ander bruide inspireer met jou trourok, -produk of -diens. Of inspirasie vir jou droomtroue binne die SARIE-wêreld kry.
Begin lees