book-icon Uitgawe Mei/Junie 2021

Frank se Tiaan weer terug in die Laan!

akkreditasie
Frank en ’n paar oud-akteurs van die Laan het modelle gespeel vir SARIE se modeblaaie. FOTO’S Glen Montgomery vir Supernova
Frank en ’n paar oud-akteurs van die Laan het modelle gespeel vir SARIE se modeblaaie. FOTO’S Glen Montgomery vir Supernova

In SARIE se Mei/Junie 2021-uitgawe gesels die joernalis Delia du Toit met hom. 

Net nadat hy 7de Laan in 2005 verlaat het, het Frank die rol van Angus in die internasionale trefferfilm Faith Like Potatoes (2006) gekry. “Die stardom destyds met 7de Laan, en toe dít. Ek was ’n oorambisieuse jong mens – niks minder as ’n Hollywood-film was daarna aanvaarbaar nie. Ek en my vrou, Leigh, het in 2008 Kalifornië toe getrek . . . en toe kry ek byna niks werk nie. Ek was jonk, na ef en het nie besef jy begin van voor af in ’n nuwe land nie.”

Hy het naderhand as opsigter by hul kerk en as taxibestuurder begin werk om die pot aan die kook te hou.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
JONGSTE UITGAWE

November/Desember-uitgawe

JONGSTE UITGAWE
SARIE is dié glanstydskrif van die Afrikaanssprekende vrou van Suid-Afrika.
Begin lees
Nuusbriewe: Registreer gratis

Registreer vir ons nuusbrief en bly op hoogte van die jongste SARIE-nuus.

Klik vir nuusbriewe
SLIMMER MET SARIE

Tuiskokke, raak slimmer met SARIE!

SLIMMER MET SARIE
Skerp jou vaardighede op met Herman Lensing se kookkursus.
Sien meer
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
Splinternuut! Nou kan jy ander bruide inspireer met jou trourok, -produk of -diens. Of inspirasie vir jou droomtroue binne die SARIE-wêreld kry.
Begin lees