Kiepie & Kandas sou steeds bymekaar wees, verklap rolprent-ster

akkreditasie
Kiepie (Debbie Labuschagne) en Kandas (Ryno Hattingh) sou steeds bymekaar wees en vanjaar 39 jaar se getroude lewe gevier het, reken een van die sterre. FOTO Internet
Kiepie (Debbie Labuschagne) en Kandas (Ryno Hattingh) sou steeds bymekaar wees en vanjaar 39 jaar se getroude lewe gevier het, reken een van die sterre. FOTO Internet

Die megasterre, van die rolprent, wat op Tukkies-kampus geskiet was, was Debbie Labuschagne en Ryno Hattingh. Laasgenoemde het behoorlik die knieë lamgemaak soos hy en sy troepe met hul Sweetheart, die VW-kombi, rondgerits het.

Nou, 39 jaar later, reken Ryno dat Kiepie, oftewel Debbie Kritzinger, en Wim Hofmeyer, oftewel Kandas, steeds bymekaar sou wees – lockdown of te not! “Ons sou ook baie kinders gehad het ... kleinkinders én agterkleinkinders.”

En wie weet? Die Sweetheart staan seker nou nog in J-John Cloete (Pierre Knoesen) se motorhuis. 

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
JONGSTE UITGAWE

Maart/April 2022

JONGSTE UITGAWE
SARIE is dié glanstydskrif van die Afrikaanssprekende vrou van Suid-Afrika.
Begin lees
Nuusbriewe: Registreer gratis

Registreer vir ons nuusbrief en bly op hoogte van die jongste SARIE-nuus.

Klik vir nuusbriewe
SLIMMER MET SARIE

Tuiskokke, raak slimmer met SARIE!

SLIMMER MET SARIE
Skerp jou vaardighede op met Herman Lensing se kookkursus.
Sien meer
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
Splinternuut! Nou kan jy ander bruide inspireer met jou trourok, -produk of -diens. Of inspirasie vir jou droomtroue binne die SARIE-wêreld kry.
Begin lees