Klas van 2001 se Natalie du Toit: ‘Leer om dinge te geniet’

akkreditasie
FOTO’S Verskaf, Getty Images / Gallo Images
FOTO’S Verskaf, Getty Images / Gallo Images

Op skool was sy redelik stout; het nie altyd haar tuiswerk gedoen nie of dit die oggend voor skool vinnig afgerammel. Sy het in die koor gesing en selfs klavier en blokfl uit in die orkes gespeel. Só goed dat die Beau Soleil-musiekskool in Kaapstad haar wou hê. “Maar toe besluit ek om eerder te swem . . .” Natalie is toe Reddam House toe.

“Dit was die skool se eerste bestaansjaar. Daar was niks. Net ’n ou hospitaalgebou en ’n moeras. Daar was nie eens sportvelde of ’n swembad nie. Ons moes by die bure swem.” Die Pollsmoor-tronk. Ja, die Olimpiese en Paralimpiese ster het haar as tienermeisie by Suid-Afrika se gevaarlikste gevangenis as swemmer geslyp. Die Nuweland-swembad het haar ook gereeld voor skool gesien. Dan moes sy met haar fiets na Reddam in Tokai terugry. “Ek was bloedarmoedig en my swemmery het daaronder gely. Toe kry my pa vir my ’n bromponie sodat ek nie so ver hoef te trap nie.”

Een oggend ná ’n swemoefening in haar matriekjaar het haar lewe vir altyd verander.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
JONGSTE UITGAWE

Maart/April 2022

JONGSTE UITGAWE
SARIE is dié glanstydskrif van die Afrikaanssprekende vrou van Suid-Afrika.
Begin lees
Nuusbriewe: Registreer gratis

Registreer vir ons nuusbrief en bly op hoogte van die jongste SARIE-nuus.

Klik vir nuusbriewe
SLIMMER MET SARIE

Tuiskokke, raak slimmer met SARIE!

SLIMMER MET SARIE
Skerp jou vaardighede op met Herman Lensing se kookkursus.
Sien meer
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
Splinternuut! Nou kan jy ander bruide inspireer met jou trourok, -produk of -diens. Of inspirasie vir jou droomtroue binne die SARIE-wêreld kry.
Begin lees