book-icon Uitgawe Maart/April 2022

Lucinda Neethling: ‘Skryf oor iets tot jy eerlik raak daaroor’

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Foto: Picture Me&U
Foto: Picture Me&U

Ek het al gevind jy moet aanhou skryf oor iets tot jy eerlik raak daaroor – dan begin die genesing. Ons het ’n manier om selfs in ons dagboeke ons sinne mooi te bou sodat ons nie aanstoot gee of verbaas nie.

Daag jouself uit en vra of dit werklik is hoe jy voel, en as jy dan begin eerlik word, sal jy verbaas wees wat skryf kan doen. Rym help my soms daarmee, aangesien ek ’n ander woord of sin moet vind wat beskryf hoe ek voel, en dan besef dat dit ’n eerliker weergawe van my gevoelens is.

Mense. Ons mense is darem maar ongelooflik mooi . . . vol hoop, humor en kreatiwiteit. Dit is die lekkerste gevoel om met iemand wat jy glad nie ken nie, te connect op ’n onverwagte plek, soos in ’n ry by die poskantoor. 

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
JONGSTE UITGAWE

Maart/April 2022

JONGSTE UITGAWE
SARIE is dié glanstydskrif van die Afrikaanssprekende vrou van Suid-Afrika.
Begin lees
Nuusbriewe: Registreer gratis

Registreer vir ons nuusbrief en bly op hoogte van die jongste SARIE-nuus.

Klik vir nuusbriewe
SLIMMER MET SARIE

Tuiskokke, raak slimmer met SARIE!

SLIMMER MET SARIE
Skerp jou vaardighede op met Herman Lensing se kookkursus.
Sien meer
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
Splinternuut! Nou kan jy ander bruide inspireer met jou trourok, -produk of -diens. Of inspirasie vir jou droomtroue binne die SARIE-wêreld kry.
Begin lees